Versie vir die Dag:
Welkom by ons gemeente in die moot. Lewende Woord Moot is 'n plek waar ons meer is as net 'n kerk. Ons is 'n familie, en ook nie net op Sondae nie.
Ons staan saam as 'n gemeente in Christus.
Ons fokus is gebaseer op die jeug. Daarom het ons 5 jeug werkers reeds geplaas in skole, om die kinders van vandag te bedien met die woord en morele ondersteuning te offer in 'n lewe van oorvloedige sondige afleidings.

Belangrike Informasie
- Diens Tye: Sondae | 9:00AM en 18:30PM
- Tel: (012) 335-0301
- Fax: (012) 335 0305
- Adres: Hoërskool Wonderboom, Voortrekker Weg, Wonderboom Suid
- E-pos:Moot@LewendeWoord.co.za
- Lewende Woord Moot Rekening nommer: ABSA 4068164963; Tak Kode: 632005
- Kantoor Ure: Maandae tot Vrydae | 8:00 - 16:00

Vir 'n lys van kerk leiers, en die verskeie afdelings, laai asb. ons Lewende Woord Moot Organigram af vir 2009 in Microsoft Word formaat
Om ons rekords op datum te hou, vra ons asb. dat alle lede die Databasis Vorm invul en terug E-pos.
|