| Israel-Toer
![]() Israel Toer 2010 Toerleier: Nevil Norden Datum: 11-21 Oktober 2010 Toerprys: R23,998.00 ($1 = R8.28) per persoon Deposito: R3,000.00 (nie terugbetaalbaar) per persoon voor 3 Mei 2010. Finale betaling van die res van die toergeld: voor 25 Augustus 2010. Visum: S.A. geldige permanente paspoorthouers benodig nie ‘n visum vir Israel nie. Tydelike en noodpaspoorte benodig WEL ‘n visum vir Israel @ ±R560 per visum. Vir die toerprogram, kliek hier. Vir die registrasievorm, kliek hier. Vir die kennisgewing, kliek hier. Vir die tentatiewe voorwaardes, kliek hier. Neem asb. kennis dat dit nodig is om al die bogenoemde vorms deeglik deur te lees, indien u op die toer wil gaan. Vir verdere inligting, kontak Yvette by 011 475 7900 of yvette@makrotravel.co.za |
|