| Finansiële Seminaar
![]() Finansiële Seminaar 'n Pad na Finansiële Vryheid en Seën Word deel van ‘n dissipelskapsproses Datum vir 2010: 2e kwartaal: 13 Apr. - 18 Mei (registrasie gesluit) 2011 se datums volg. Koste: R250 p.p. & R400 p/getroude paartjie Lokaal: Lewende Woord Brummeria Kapel Tyd: 19:00 - 22:00 Bring saam: 'n pen, notaboek en 'n bottel water, indien jy wil. Die volgende onderwerpe word hanteer:
Jou bespreking sal met ontvangs van betalingsbewys bevestig word. Betaalwyse: - Kontant of Tjek: Uitgemaak aan Lewende Woord - Bankdeposito: Verwysing: FS met u voorletters & van - Internetbetaling: Verwysing: FS met u voorletters & van Faks / e-pos u bewys van betaling aan Alida: Faks: 0866373183 E-pos: alida AT lewendewoord.co.za Tel: (012) 845-8300 Bankbesonderhede: Lewende Woord ABSA Silverton Rek.no: 1026494971 Takkode: 632005 Neem asb. kennis: geen terugbetaling in geval van kansellasies. |
|