| Begrafnisse/Funeral
Ons opregte medelye indien u 'n geliefde aan die dood afgestaan het. Alle reëlings vir begrafnisse moet asb. eers met die begrafnisondernemers self getref word. Die begrafnisondernemers moet dan versoek word om met die gemeentekantoor by tel. (012) 845-8300 in verbinding te tree sodat finale reëlings rondom die kapel, 'n leraar en verversings getref kan word. Our deepest sympathy if you've lost a loved one. All arrangements must firstly be done with the funeral undertakers personally. Please request from the funeral undertakers to then contact the church office at tel. (012) 845-8300 in order that final arrangements can be made regarding the Chapel, the pastor and refreshments. |
|