Kontak
Email: targetlife@lewendewoord.co.za
TLJaarprogram 2010.htm
Inskrywing W-2007.docx
Inskrywing W-2003.doc
Target Life kontrak.pdf
Video
Fotos
I  Home  I  Program  I  Proses  I  Koste  I  Kampusse  I   Inskrywing  I  Downloads  I  Kontak  I  2011  I  Media  I  Blog  I
Home
Program
Proses
Koste
Kampusse
Inskrywing
Downloads
Kontak
2011
Media
Blog

Gee tyd- Wen tyd!

 

Target Life: oorbruggingsjaar wat jou kan ontwikkel om gereed te wees vir die lewe, om vinniger by jou roeping uit te kom, om van die begin af reg te te kies

 

Groei en maak seker

 

Baie eerstejaars op universiteite verander  van rigting of skop op binne die eerste jaar omdat hulle onseker gaan swot het. Dus betaal hulle in alle geval vir ’n ekstra ondervindingsjaar. Vra jouself af: Kan ek bekostig om nie Target Life te doen nie?

 

Die Target life kan jou  gebalanseerd ontwikkel na liggaam, siel en gees  en help  om die verlede, hede en toekoms in perspektief te sien. Dis 'n uitdagende jaar vol avonture en is 'n fantastiese be-lewenis. Jy sal verseker meer groei as wat jy kan dink!

 

Familie + Spanbou + Dissipleskap + 'Life skills' + avontuur = 'guaranteed awesomeness’!

 

    Ontwikkelings areas

 

 

Nuus & 'Events'

 

Inskrywing vir 2011 is oop en jy kan ons gerus kontak vir meer inligting. Daar is nog plek by al die kampusse.

 

Journey

 

Ons is van 11-21 Sept op die Journey en indien jy ons dringend wil kontak  skakel  082 859 1519 of epos na abel2@mobileemail.vodafonesa.co.za

Na die World view seminaar is ‘n 7 ure DVD reeks  beskikbaar teen R150 (3 DVD’s) . Bestel by: targetlife@lewendewoord.co.za